 |
Ons groei Tafeldruiwe, Granate en dorinlose Turksvye
op die Druiweplaas in Pretoria.
Druiwe: Ons verkoop tafeldruiwe op die boeremark vanaf 2e week in Januarie.
Verwagte prys 2024: R40/kg vir alle kultivars. Hanepoot, in seisoen, R50/kg.
Vanaf die plaas: Bring eie houers.
Granate: Ons verkoop granate
Onmiddelik gevriesde granaatsap vanaf die plaas.
Geen preserveermiddels nie. Tipies ook lekker wanneer verdun.
Maart tot ong. September.
Turksvye/ Prickly Pears: In seisoen. Doringlose tipe. Kan met onbeskermde hand hanteer.
Bel ons: Hendrik of Ria.  Ons voer nie meer uit nie maar verkoop nou plaaslik (Uitvoer is nie meer koste effektief nie).
Druiwe kultivars:
Flame seedless - Rooi, pitloos. Word hier laat Desember ryp
Dan-ben-hannah - Swart, gepit. Word hier teen middel Januarie ryp.
Goeie rakleeftyd
Datal - Groen, gepit. Word laat Januarie ryp. Baie groot korrels.
Hanepoot - Groen, gepit. Word laat Januarie ryp.
Granaat Kultivars: Oes in Maart -April. Beskikbaar uit koelkamer tot Augustus.
Hoofsaaklik Wonderful. OOk Azarbajani en Isseki
Juice pressed on site, immediately frozen witout additives. Long life when thawed.

|
|