 |
[To translate, select 'Afrkaans' then 'English']
Die ideale plek vir Groepsaktiwiteite, Funksies en Verjaardag Partytjies
Ideal for Team Building, Functions and Birthday Parties.
Silence after dark please!
Tarief: R900 besprekingsfooi plus R50 per persoon
EFT Only R900 non-refundable booking fee plus R50/person
Daar is bospaadjies agter die rondawel en groot grasperke (3 X 200m lank) vir aktiwiteite.
Groot groepe van tot 40 kan in die skaduwee sit by die tafels.
Kleiner groepe kuier gerieflik by die groot Braaikagel en om die Kampvuur tot 10 uur die aand. Die klip braaikagel kan 'n skaap hanteer. Daar is stawe om die skaap op vas te maak.
Daar is krag en opwas geriewe agter die Rondawel met suiwer boorgat drinkwater.
Apparte mans en dames toilette met 'n kouewater stort by elk.

Die swembad is bedoel vir gebruik deur die groep wat hierdie area gebruik.
Bring baie hout vir 'n lekker kampvuur by die rondawel.
'n DwarsleEr ('sleeper') tafels met 8 stoele staan onderdak in die rondawel.
Nog 'n dwarsleEr tafel asook 10 bankies asook draad tafels en stoele is is in die skaduwee langs die braaiplek.
Op aanvraag beskikbaar:
Staal tafels (huur R100 elk) wat tot 8 persone elk kan sit en kerk tipe stoele (huur R30 elk).
|
|