Die oppervlak is in 2021 herdoen.
The court was resurfaced in 2021, even though it was stil OK, as per photo.
Tennis spelers is welkom om vriendskaplike wedstryde of toernooie te kom speel sonder om die Piekniek fooi te betaal.
Die tennisbaan is net bo die parkeerarea deur die bos. Volg net die aanwysingsbord.
Bel net voor u kom om seker te maak die baan is oop.

Tennis R50/uur as u nie piekniek hou nie.
R30/uur ekstra vir piekniek gaste.
Muurbal / Squash R50/uur as u nie piekniek hou nie.
R30/uur ekstra vir piekniek gaste.
R500/maand vir een persoon plus gas vir gereelde gebruik van beide fasiliteite.