ReEls / Rules
 
Die muurbalbaan is weer uitgeverf en die vloer is herskuur en herseel in 2021.
Die plafon is ook herdoen.

The squasch court was repainted in 2021 and the floor resurfaced and resealed.
The ceiling was also re-done.

Muurbal ('Squash') spelers is welkom om vriendskaplike wedstryde of toernooie te kom speel.


Die muurbalbaan is net bo die Swembad, deur die bos vanaf die toilette. Volg net die aanwysingsbord.

Bel net voor u kom om seker te maak die muurbalbaan is oop.
Tel_Nommers




 

Muurbal / Squash R50/uur as u nie piekniek hou nie.
R30/uur ekstra vir piekniek gaste.


 R500/mnd vir gereelde gebruik deur een persoon plus 'n gas.

 
 
 Zwavelpoort, Landgoed 123, (Achillesweg 3541), Pretoria                                                          hendrik@druiweplaas.co.za                                    
  Site Map