 |
Die swembad is nie altyd beskikbaar nie en slegs vir gebruik van gaste by die Funksie-Area, waarvoor bespreek en betaal is.
Die Swembad is 16,7m lank, dus is ses lengtes 100m - ideaal vir oefen.
Die swembad is omhein.
Indien die swembadseil op gerol is, kontak asb die personeel voor u in die swembadomheining ingaan.
Geen kind mag binne die omheining wees behalwe onder voltydse toesig van 'n volwassene, wat goed kan swem, nie.
Die swembad is nie verhit nie.

 The swimming pool is exclusively for use by the owner and guests who booked the venue area

|
|