Die suidemuur van die muurbalbaan is breed en hoog en die dakbalk laat goeie beveiliging toe.
'n 'Abseil'- masjien is bo ge-installeer sodat van onder beveilig ('belay') kan word.
Daar is heelwat kuns-grepe geinstalleer en hulle kan geskuif word. Dwarsklim of opklim is beskikbaar maar huidig geen oorhange nie. Die muur is 'rock-face' en geoefende klimmers kan selfs sonder die kunsgrepe klim, ook teen die stut-pilaar.
Klim slegs onder toesig en op eie risiko. Daar is 'n rotsklimtou en harnasse vir beveiliging